Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 5:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Werp al julle bekommernisse op God, want Hy sorg vir julle.

8. Wees waaksaam en wakker, want julle vyand, die teëstander, brul soos ’n leeu en loop rond en soek wie hy kan verslind.Ya’a 4:7 terwyl julle vasstaan in vertroue en weet dat julle broers oor die wêreld dieselfde lyding ondergaan.

9. Staan daarom teen hom

10. Die God van onverdiende guns, wat ons geroep het tot Sy ewige Gemanifesteerde Teenwoordigheid deur Yeshua, Die Gesalfde Een; Hy wat vir ons gee terwyl ons hierdie klein bietjie smart vir ’n kort tydjie ly, om bekragtig, bevestig en vas te word in Hom tot in ewigheid;

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 5