Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 4:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Hulle sal rekenskap gee aan God, wat die lewende en die wat dood is, sal oordeel,

6. want as gevolg hiervan het Hy ook aan die dooies die goeie boodskap verkondig sodat hulle in die vlees geoordeel kan word as mens, maar sal lewe deur God in die Gees,

7. maar Hy, die Einde van alles, het gekom. As gevolg hiervan, wees beskaamd en word wakker om te bid.

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 4