Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 4:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As iemand praat, laat dit wees volgens die woorde van God; as iemand dien, laat dit wees vanuit die krag wat God hom gee sodat God in alles wat julle doen geëer, geloof en aanbid kan word deur Yeshua, Die Gesalfde Een, aan Wie die eer, lof, grootheid en krag toekom vir ’n tydlose ewigheid. Dit is waar.

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 4

Kyk 1 Kefa 4:11 in konteks