Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 3:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Net so word julle ook in Hom deur die teenbeeld, die doop, gered, nie as ’n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar wanneer julle God bely in ’n skoon gewete en deur die opstanding van Yeshua, Die Gesalfde Een,Ps 110:1 en engele, outoriteite en kragte aan Hom onderwerp.

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 3

Kyk 1 Kefa 3:21 in konteks