Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Die Gesalfde Een het ook eenmaal as gevolg van ons sondes gesterf, die Onskuldige Een, ter wille van sondaars, om julle na God toe te bring. Hy het gesterf na die liggaam, geleef in die Gees

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 3

Kyk 1 Kefa 3:18 in konteks