Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Net so moet julle, vroue, gehoorsaam wees aan jul eie mans sodat die wat nie die boodskap gehoorsaam nie, deur jou mooi lewenswyse, sonder inspanning, gewen kan word

2. wanneer hulle sien dat julle respekvol, met oorleg en goeie oordeel optree.Spr 31:30

3. Julle versiering moenie uiterlik wees nie: vlegsels in julle hare, juweliersware van goud of fyn klere nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 3