Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan hulle is openbaar sodat hulle nie hulleself nie, maar vir ons bedien het deur dié dinge wat nou aangekondig is deur dié wat die goeie nuus aan julle verkondig het in die Gees van Afsondering, wat vanaf die hemel gestuur is; hierdie dinge waarin ook die engele begeer om in te sien.Yes 11:5; Efe 6:14 wees volkome waaksaam en verwag die onverdiende guns wat julle deel word by die openbaring van Yeshua, Die Gesalfde Een,

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 1

Kyk 1 Kefa 1:12 in konteks