Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:7 Die Boodskap (DB)

Deur die kantgordyn het ek ’n klomp mense gesien. Hulle was dom. Hulle het nie geweet hoe om reg en gelukkig te leef nie. Onder hulle was daar veral een jongman. Hy was nog dommer as die ander.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7

Kyk Spreuke 7:7 in konteks