Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:22 Die Boodskap (DB)

Die jongman het toegegee. Sy het hom oortuig. Haar stroperige woorde het hom verlei. Sonder om ’n oomblik verder te dink, doen hy wat sy sê. Dit is verskriklik. Hy is soos ’n bees wat slagpale toe loop, soos ’n voëltjie wat oopoë in ’n lokval instap.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7

Kyk Spreuke 7:22 in konteks