Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:15 Die Boodskap (DB)

’n Deel van die offervleis moes sy dié aand saam met ’n ander gelowige geniet. En die jongman was net die regte een. Hy moes by haar gaan eet. Hoe kon hy weier? Alles lyk dan so goed en reg.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7

Kyk Spreuke 7:15 in konteks