Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 4:18-19 Die Boodskap (DB)

Hulle lewe is een groot donkerte. Hulle kan nie sien waar om te loop nie. Boonop val hulle hulle stukkend oor al hulle booshede.Totaal anders is die lewe van iemand wat die Here liefhet. Dit is soos ’n skerp lig wat almal kan sien en wat net al hoe helderder word totdat dit uiteindelik heeltemal dag is.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 4

Kyk Spreuke 4:18-19 in konteks