Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:33 Die Boodskap (DB)

So seker as wat ’n mens melk skud en dit botter word, iemand op die neus slaan en dit begin bloei, iemand kwaad maak en daar rusie ontstaan, net so seker kom jy in die moeilikheid as jy nie jou domheid los nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30

Kyk Spreuke 30:33 in konteks