Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:16 Die Boodskap (DB)

Daar is drie “dinge” wat nooit tevrede gestel kan word nie, vier wat nooit genoeg kry nie: dit is die dood, die moederskoot van ’n kinderlose vrou, ’n dorre landskap tydens droogte en ’n vuur wat aanhou brand.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30

Kyk Spreuke 30:16 in konteks