Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 3:11 Die Boodskap (DB)

Soms ervaar jy hartseer en teleurstelling. Soms is jy kwaad vir die Here. Moet Hom egter nooit in jou woede vloek of verwyt nie. Soos ’n goeie pa soms met sy geliefde seun raas, so maak die Here ook met ons.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 3

Kyk Spreuke 3:11 in konteks