Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 27:25-27 Die Boodskap (DB)

Werk hard sodat jy in al jou behoeftes kan voorsien. Gebruik elke kans wat jy kry, dan sal jy genoeg vir kos en klere hê. Almal in jou huis sal genoeg hê om van te leef.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 27

Kyk Spreuke 27:25-27 in konteks