Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 27:18 Die Boodskap (DB)

Wie ’n vrugteboom versorg, sal later van sy vrugte eet. Wie hard werk, sal eendag ’n goeie pensioen ontvang.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 27

Kyk Spreuke 27:18 in konteks