Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 27:14 Die Boodskap (DB)

Iemand wat vroeg in die môre, terwyl almal nog slaap, sy buurman wakker maak om hom te groet is baie dom. Hy het geen gevoel vir die regte ding wat op die regte tyd gedoen moet word nie. Niemand wil iets met hom te doen hê nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 27

Kyk Spreuke 27:14 in konteks