Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 25:27-28 Die Boodskap (DB)

27. Te veel soetigheid is sleg. So ook oordadige eerbetoon.

28. Iemand sonder enige selfbeheersing is net so weerloos soos ’n groot stad sonder polisie of veiligheidswagte. Totale wanorde kan uitbreek.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 25