Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 24:3 Die Boodskap (DB)

’n Gelukkige gesinslewe kom nie vanself nie. ’n Mens moet hard daarvoor werk. Dit is soos ’n huis wat jy bou. Alles moet netjies beplan word.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 24

Kyk Spreuke 24:3 in konteks