Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 22:17 Die Boodskap (DB)

Spits jou ore! Luister mooi na die wenke vir ’n wonderlike lewe. Maak alle inligting oor die regte manier van lewe jou eie. Dink daaroor na.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 22

Kyk Spreuke 22:17 in konteks