Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 19:19 Die Boodskap (DB)

Iemand met ’n verskriklike humeur moet jy aan sy eie lot oorlaat. As hy sy humeur verloor en in die moeilikheid kom, moet jy hom nie probeer help nie. As jy dit een maal doen, sal jy weer en weer moet help.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 19

Kyk Spreuke 19:19 in konteks