Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 17:21 Die Boodskap (DB)

Dit is nie lekker vir ouers as ’n kind die Here verwerp en nie weet hoe om reg te leef nie. Dit maak hulle diep ongelukkig.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 17

Kyk Spreuke 17:21 in konteks