Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 1:4 Die Boodskap (DB)

Dit wil jou insig gee. Dan sal jy ’n goeie aanvoeling hê vir wat reg en gepas is in elke omstandigheid waarin jy beland. Dit wil onervare gelowiges leer hoe om reg te leef. Vir jongmense ook.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 1

Kyk Spreuke 1:4 in konteks