Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 1:11-14 Die Boodskap (DB)

“Kom ons kul onskuldige mense. Ons laat goeie mense niksvermoedend in ons strikke inloop. Dan gaan hulle onder. Dan vat ons hulle goed en verryk onsself. Kom, wees deel daarvan.”

Lees volledige hoofstuk Spreuke 1

Kyk Spreuke 1:11-14 in konteks