Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:20 Die Boodskap (DB)

Wanneer die tyd kom waarvoor hulle wag, sal die Here sy mense van oral af bymekaarmaak en hulle huis toe bring na hulle land toe. Hy sal sorg dat al die volke van die wêreld hulle ag en met respek behandel. Israel sal self beleef hoe hulle omstandighede vir hulle positief verander en hoe dit weer met hulle goed gaan. Die Here het gesê Hy sal sorg dat dit gebeur!

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:20 in konteks