Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:13 Die Boodskap (DB)

Hulle sal mense wees wat nie ander kul en kwaad aandoen nie. Hulle sal ook mense wees wat nie leuens vertel en ander bedrieg nie. Hulle sal veilig en rustig lewe en sal vir niemand bang wees nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:13 in konteks