Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:5 Die Boodskap (DB)

Slegte dinge lê voor vir die Filistyne wat langs die see in die land Kanaän bly. Die Here het nie goeie dinge oor hulle te sê nie. Hy sê Hy gaan hierdie deel van die land waar die Filistyne bly, vernietig sodat dit onmoontlik vir mense sal wees om daar te bly.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:5 in konteks