Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:10 Die Boodskap (DB)

Al hierdie negatiewe dinge sal met Moab en die Ammoniete gebeur omdat hulle so arrogant is en so baie van hulleself dink. Hulle probeer Juda, wat die Here se volk is, belaglik maak. Hulle beledig sy mense.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:10 in konteks