Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:7 Die Boodskap (DB)

Die mense van Juda moet besef dat hulle te make het met die Here wat gesag oor alles en almal het. Die beste wat hulle kan doen, is om hulle mond in sy teenwoordigheid te hou. Die tyd is baie naby dat Hy straf gaan uitdeel. Wanneer Hy kom om straf uit te deel, gaan dit wees soos iemand wat ’n offermaaltyd vir gaste hou en dan word die gaste self die offer. Die Here gaan die mense van Juda straf.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:7 in konteks