Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:5 Die Boodskap (DB)

Hy gaan ook ontslae raak van die mense in Jerusalem wat op die dak van hulle platdakhuise klim en neerkniel om die son, die maan en die sterre te aanbid. Dan is daar ook nog ander mense in Jerusalem wat voorgee om die Here te aanbid. Hulle beloof om lojaal aan die Here te wees, maar as hulle ’n eed moet aflê, gebruik hulle die afgod Milkom se naam. Al hierdie mense sal Hy uitwis!

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:5 in konteks