Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:9 Die Boodskap (DB)

Die Here sê ook: “Skep moed, spring aan die werk en bou die tempel klaar! Die beloftes wat julle nou hoor, is lank gelede alreeds deur die profete gemaak toe die fondamente van die tempel van die Here gelê is.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:9 in konteks