Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:6 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “’n Groepie van Juda se mense het oorgebly nadat hulle ’n klompie jare terug na Babel toe weggevat is. Miskien is dit nou vir hierdie mense moeilik om te glo dat die dinge gaan gebeur wat Ek gesê het Ek gaan doen. Sê My, dink julle dit is vir My onmoontlik om hierdie dinge te doen net omdat hulle dink Ek kan nie? Ek is tog die Here wat sterker as alles en almal is!

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:6 in konteks