Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:3 Die Boodskap (DB)

Ek sal na Jerusalem toe terugkom en weer in die stad kom bly. Mense sal Jerusalem as die Stad van Waarheid ken. Die berg waarop die tempel van die Here staan, sal ’n spesiale plek wees om die Here op te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:3 in konteks