Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:19 Die Boodskap (DB)

“Daar was tye dat julle gewoond was om sonder kos te bly en gehuil het oor wat met Jerusalem en sy mense gebeur het. Julle het dit gewoonlik gedoen in die vierde, vyfde, sewende en tiende maand. Dit gaan nou end kry. Hierdie tye gaan nou geleenthede wees om fees te vier. Julle gaan lag en bly wees. Daarom moet julle die waarheid praat en uitleef. Sorg ook dat julle in vrede met mekaar leef.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:19 in konteks