Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:12 Die Boodskap (DB)

Dit sal van nou af goed met hulle gaan. Daar sal vrede wees. Die wingerde sal druiwe dra. Verder sal die mense goeie oeste van die lande af inbring. Die hemel sal sorg vir die dou op die aarde. Ek sal dit alles doen vir hierdie klompie mense van Juda wat oorgebly het.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:12 in konteks