Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 7:7 Die Boodskap (DB)

Daar is mos nou niks meer nuut om daaroor te sê nie. Dit is mos dieselfde ou boodskap wat Ek lank gelede reeds vir die profete gegee het. Dit was die tyd toe daar nog baie mense in Jerusalem en in die ander stede van Juda gebly het. Toe het dit nog baie goed met almal gegaan. Mense het selfs nog in die suide van die land en op die vlaktes gebly.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 7

Kyk Sagaria 7:7 in konteks