Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 7:3 Die Boodskap (DB)

Hulle moes ook vir die priesters by die tempel en vir die profete gaan vra wat hulle moes doen. Hulle het gesê: “Elke jaar in die vyfde maand vas ons. Dan bly ons sonder kos en huil ons omdat Jerusalem en die tempel verwoes is. Moet ons dit steeds aanhou doen soos ons nou al vir baie jare gewoond is?”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 7

Kyk Sagaria 7:3 in konteks