Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 7:14 Die Boodskap (DB)

Soos ’n warrelwind goed rondwaai, het Ek hulle laat rondwaai en uitmekaar laat spat na al die nasies toe. Daar het hulle soos vreemdelinge gebly. Hulle eie land was so verwoes en sonder enige mense dat niemand eens meer daarnatoe wou kom nie. ’n Land wat eers so mooi was, het nou ’n plek geword waar niemand kan of wil bly nie.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 7

Kyk Sagaria 7:14 in konteks