Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 3:5 Die Boodskap (DB)

Toe het ek gesê: “Bind asseblief ook vir hom ’n skoon tulband om sy kop!” Hulle het toe ’n skoon tulband om sy kop gebind. Verder het hulle ook vir hom nuwe klere aangetrek terwyl die engel van die Here staan en kyk het.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 3

Kyk Sagaria 3:5 in konteks