Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:16 Die Boodskap (DB)

Wat na alles sal gebeur, is dat die vyande van Jerusalem wat nie van die siekteplaag dood is nie, elke jaar na die stad toe sal terugkom. Wanneer hulle kom, sal dit wees om eer te kom bewys aan die Koning, die Here wat sterker as almal en alles is. Hulle sal ook kom om die fees te vier waar daar altyd hutte van takke gebou word.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:16 in konteks