Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:13 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my gesê: “Gooi die geld in die geldhouer van die tempel.” Die sommetjie geld was al wat hulle gedink het ek werd is. Ek het die 30 silwermunte gevat en dit in die geldhouer van die tempel van die Here gegooi.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:13 in konteks