Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:7 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd was dit die gebruik in Israel om jou skoen uit te trek en dit aan die ander persoon te gee. Dit was ’n simboliese manier om te sê dat jy afstand doen van jou reg om die grond te koop of te ruil.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:7 in konteks