Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:4 Die Boodskap (DB)

Ek het gedink ek moet dit vir jou sê, en daarom is die getuies ook hier, dat jy die grond kan koop as jy dit wil hê. Dit is mos jou reg. Maar as jy dit nie wil hê nie, sê vir my, want ek is die volgende familielid wat die reg het om dit te koop as jy dit nie wil hê nie.”Die man sê toe: “Ek wil dit graag koop.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:4 in konteks