Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:19-22 Die Boodskap (DB)

19. Gesron se seun was Ram en hy was die pa van Amminadab.

20. Amminadab het ’n seun gehad met die naam Nagson en Nagson was die pa van Salmon.

21. Salmon was Boas se pa en hy was weer Obed se pa.

22. Obed was Isai se pa en Isai se seun was Dawid.

Lees volledige hoofstuk Rut 4