Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:13 Die Boodskap (DB)

Boas het toe met Rut getrou en nadat hy by haar geslaap het, het die Here haar swanger laat word. Sy het geboorte gegee aan ’n seun. Die Here was baie goed vir haar.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:13 in konteks