Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:11 Die Boodskap (DB)

Die leiers en die ander mense wat by die ingang van die dorp bymekaar was, het toe gesê: “Ons is getuies! Mag die Here Rut seën met baie kinders soos dié van Jakob se twee vroue, Ragel en Lea. Mag jy ’n belangrike man wees in Efrata. En mag jy in Betlehem iemand wees na wie die mense opsien.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:11 in konteks