Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:7 Die Boodskap (DB)

Toe Boas klaar geëet en gedrink het, was hy baie opgeruimd en vrolik. ’n Rukkie later het hy langs die hoop gars gaan lê en aan die slaap geraak. Rut het stilletjies soontoe gegaan, die kombers opgelig en by sy voete gaan lê.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:7 in konteks