Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:4 Die Boodskap (DB)

As hy dan later gaan slaap, kyk mooi waar hy gaan lê, en as hy aan die slaap geraak het, tel die komberse op en gaan lê by sy voete. Hy sal verstaan dat jy versorging nodig het en vir jou sê wat jy moet doen.”

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:4 in konteks