Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:9 Die Boodskap (DB)

Kyk waar hulle are optel en volg hulle. Ek het ook die werkers gewaarsku om jou nie te pla nie. En as jy dors word, gaan drink gerus water daar by die kanne wat hulle vir hulleself volgemaak het.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:9 in konteks