Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:14 Die Boodskap (DB)

Met etenstyd het Boas vir Rut geroep en gesê: “Kom eet saam met ons. Vat gerus ook van die brood en doop dit in die wynsous om jou dors weg te vat.”Sy het toe by die werkers gaan sit en Boas het vir haar gebraaide koring gegee. Toe sy klaar geëet het, was daar genoeg oor om saam te vat huis toe.

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:14 in konteks